Welcome To Our World..Where Dream Holidays Are Our Business

For any inquiries or bookings, please click below.

Duo estates are specialists in dream holiday accommodation.

We have everything to make your stay a truly memorable experience. Shark nets and lifeguards ensure that the azure waters of the warm Indian Ocean are safe for the whole family. Margate Beach is a proud carrier of the very distinguished Blue Flag International award.


Duo eiendomme is spesialiste in droom vakansie akkommodasie.

Permanente Verhuring, KommersiĆ«le & IndustriĆ«le bestuur. Ons het alles om jou verblyf ‘n onvergeetlike ervaring te maak. Haainette en lewensredders verseker dat Margate se blou waters van die warm Indiese Oseaan veilig is vir die hele gesin. Verskeie strande is nou die trotse draers van die baie gesogte Blou Vlag Internasionale toekenning.