WELCOME -:- INTRO -:- BOULEVARD -:- RONDEVOUX -:- OTHER HOLIDAY UNITS -:- CONTACT US

 

WELCOME TO OUR WORLD..... WHERE DREAM HOLIDAYS ARE OUR BUSINESS

The luxurious BOULEVARD & RONDEVOUX is situated on the beautiful beach front of Margate.
It forms the heart of the Hibiscus Coast and is a real gem for holidaymakers of any age! Relax in your lounge while trying to spot
dolphins and whales playing in the warm Indian Ocean, a very common sight off our shoreline.

Die luukse BOULEVARD & RONDEVOUX is geleë op die pragtige strand van Margate.
Dit vorm die hart van die Hibiskus Kusstreek en is 'n ware juweel vir vakansiegangers van alle ouderdomme!
Die walvis seisoen begin gewoonlik teen die einde van Mei en bereik sy hoogtepunt teen laat Junie met diere wat steeds noord reis na Mozambiek tot in Julie en Augustus. Hierdie maande bied uitstekende weer en walvisse en dolfyne kan gereeld gesien word terwyl hulle in die water baljaar.


A wide variety of businesses will cater for all your holiday needs and a pulsating nightlife is available to those who want to dance the night away.
Should you want to tempt lady luck, the Wild Coast Casino is a mere 30km drive.

Margate en omgewing het 'n wye verskeidenheid van besighede wat sal voorsiening maak vir al jou vakansie benodighede en 'n polsende naglewe is beskikbaar vir diegene wat die nag wil weg dans. Indien jy jou geluk wil beproef, die Wilde Kus Kasino is 'n skamele 30 km se ry.

Test your skill at the many golf courses within 15 minutes drive - all known for their hospitality. A real challenge for the keen golfer.
Boat and fishing trips are available daily. The crocodile farm and wonderful restaurants can only add to your holiday experience.

Toets jou vaardighede op die verskeie golfbane, binne 15 minute se ry - almal bekend vir hul gasvryheid, 'n ware uitdaging vir die ywerige golfspeler. Bootritte en diepsee visvang is daagliks beskikbaar. Die krokodilplaas en wonderlike restaurante kan slegs waarde by jou vakansie-ervaring byvoeg.

Back to TOP

 
 

Welcome -:- Intro -:- Boulevard Apartments -:- Rondevoux Apartments -:- Other Holiday Units -:- Contact Us

 

Hosted by SCWEB
Copyright © 2011